Wildvang

← Terug na indeks
  • Wildvangs op oop plase

    Daar is 5 wildsplase aangrensend aan Botswana op die Limpoporivier, elk met sy eienaar, maar wat glad nie omhein is nie. Op die plase loop baie wild ( bv rooibokke, koedoes, waterbokke en blouwildebeeste). Sou een van die eienaars besluit om wild te vang, mag hy dit doen sonder die toestemming van die ander eienaars? Johan Pieterse
    • Aflaai van wild

      Hoe lyk die ideale aflaaikamp vir wild? 'n Kenner gee raad.
      • Hoekom vrek my wild?

        Ek het onlangs wild by bekende wildboere gekoop. Die wild was baie gesond en kom uit die Karoo. Ná so 2 tot 3 weke op my plaas in die Ceres Karoo vrek die wild. Daar is al wild wat daar gevestig is, soos elande, gemsbokke, springbokke en volstruise. Maar die eland wat ek gekoop het, het gevrek. Vyf rooihartebeeste het ook onlangs daar gevrek. - Patrick (piwilliams250@hotmail.com)