Wildsvleis

← Terug na indeks
  • Bemarking van bok- en wildsvleis

    Ek wil graag weet waarom ek inheemse bokke op plase sien, maar net skaap-en beesvleis in die winkels op die rak te koop kry. Waar word die bokke se vleis dan verkoop? In Botswana, soos in Ghanzi weet ek mens kan bokvleis koop, maar ek sien dit nêrens in Suid-Afrika of Namibië nie.
    • Toerisme en/of vleisverwerking op wildsplaas?

      My wildsplaas maak nie geld op die oomblik.Kry n paar groepe SA jagters en oorsese jagters(konsessies aan professionele jagters) per jaar. Die SA jagters krap die hele stelsel deurmekaar deurdat hulle die wild wild maak.Oorsese jagters sukkel dan om hulle trofees te jag. Nou wil ek die SA jagters uitskakel,self die surplus wild jag en verwerk in braaiwors,biltong,pasteie ens.Knaldempers en lae intensiteit jag patryke sal gevolg word om wild mak te hou. Die plaas is berg agtig met mooi natuurskoon…
      • Slenkdalkoors: besmetting van mense deur kontak met diere weefsel

        Hoe raak mense met die Slenkdalkoorsvirus besmet?Wat is die dat jagters met die Slenkdalkoors virus besmet kan raak?
        • Inbring van wildsvleis oor RSA-grens

          Aangaande die uitbreek van Slenkdalkoors in Namibi?: ek verneem muskiete dra die virus oor. My vraag is dat as jy later in die seisoen gaan jag, is dit kouer en dan is daar nie baie muskiete nie. Sal die kanse om vleis oor die landsgrense te vervoer dan beter wees, of word dit onbepaald gesluit.