Lusern

← Terug na indeks
  • Wild op lusernlande

    Ek wil graag hoor of ek swartwitpense en njalas permanent op lusernlande kan laat loop. Ek is bang hulle blaas op.
    • Muf in lusernbale

      Ek het myself baie slim gehou en so 2 maande terug vir my lusernbale gekoop vir my wild vir die winter. Ek het die bale in ‘n toe stoor gesit en dit wil my nou voorkom dat die bale daar staan en muf het. Sal dit help om die bale in die son uit te sit vir ‘n paar dae voor ek dit voer of moet ek dit maar vernietig ?
      • Lusern wat nat gereën het vir wild

        Lusern is klaar gesny en lê op die land. Dit reën nat en word weer droog voor dit gebaal word. Kan dit vir wild gevoer word?
        • Lusern as weiding vir wild

          Watter wildsoorte sal nadelig beïnvloed word deur aangeplante lusern wat vrylik beskikbaar is vir hulle?