Lekke

← Terug na indeks
  • Hooi en lekblokke vir wild

    Ons bly in ‘n plek waar wild vrylik rondlloop. Dit is baie droog en almal help met aanvullings. Ek kan nou die volgende hooi kry: oulandsgras,tef en hawer. Welke een is die geskikste? Die volgende wild kom voor: blouwildebeeste, koedoes, rooibokke, bosbokke, sebras, duikers en steenbokke. Kane k melasse saam met die hooi gebruik?
    • Groei van horings

      Ek is al 'n paar jaar doenig met wild, is daar manniere om horing groei aan te help en te verbeter? Groete Lood
      • Lekke vir wild (2)

        Watter tipe lekke/aanvullings kan ek vir bokke uitsit naby watergate?
        • Lekke vir wild

          Watter lekke of voermengsels is die beste om wild aan te lok? Ek is in Mpumalanga naby Chrissiesmeer. Ek het baie suur gras. Watter blokke kan ek uitsit vir wild? Die koedoes geniet die sout baie, maar ek wil die ander wild ook lok. Kan ek proteïenblokke uitsit want ek sien die duikers geniet ’n Maxiblok. Ek wil dit ook gebruik om die wild te lok na my boogjagskuilings.