Droogtevoeding

← Terug na indeks
  • Aanvullende voeding vir wild

    Wat se voer mensel stel jul voor om rooibokke te help gewig aansit? Die ooie is ver dragtig en hulle kondisie is af. Hulle loop in ‘n kamp maar gras is tans nog skaars
    • Droogtevoeding vir wild

      Wat se byvoeging kan ek gee in n uiters droë bosveldarea vir bosbokke in Sabie Park (aangrensend aan Krüger Wildtuin waar daar nie meer natuurlike weiding is nie)?