Bokkies

← Terug na indeks
  • Voeding en vrylating van duikertjie

    I have a duiker about 3 months old. He drinks very well and eats wag-’n-bietjie (he loves it) and wild karee leaves, loves the wag-’n-bietjie. I started to feed him game cubes mixed with lucern, but he does not like it. At what age can I reduce the milk feed and increase the solid food and when can I let him free into the wild again.
    • Die voeding van wees klein rooibokooitjie

      Ek maak 'n rooibok ooitjie van 'n week oud tans groot op Denkavit. Die ma is deur jakkalse gevang en ek het haar op dagoud begin versorg. Tans drink sy so 100- 200ml elke 4 ure. Dit blyk tog dat haar kondisie bietjie verswak. Is daar moontlik iets ekstra wat ek vir haar kan gee by die Denkavit wat haar kondisie sal verbeter? Baie dankie Sylvia