Bokke

← Terug na indeks
  • Black wattle as voeding vir wildsbokke

    Ons wil van ons njalas na 'n ander plaas van ons skuif waar daar slegs gras en black wattle is. Sal die njalas black wattle vreet en hoe goed is sy voedingswaarde. Ek hoor daar is boere wat klein bome fyn maal vir beeste. U terugvoer sal waardeer word.
    • Aanvullende voeding vir wild

      Wat se voer mensel stel jul voor om rooibokke te help gewig aansit? Die ooie is ver dragtig en hulle kondisie is af. Hulle loop in ‘n kamp maar gras is tans nog skaars
      • Voeding vir rooibokke

        Ek wil graag weet wat kan ek rooibokke voer? Ons het op die oomblik heel gedroogte wit mielies, lusern en melassemeel gemaal, maar hulle is nie mal daaroor nie. Is daar iets wat ek kan bymeng?