Vlekspiersiekte

← Terug na indeks
  • Oorsake, simptome en behandeling van vlekspiersindroom in wild

    'n Veearts beskryf die oorsake, simptome en behandeling van vlekspiersindroom - veral by die vang van wild.
    • Hoekom vrek my wild?

      Ek het onlangs wild by bekende wildboere gekoop. Die wild was baie gesond en kom uit die Karoo. Ná so 2 tot 3 weke op my plaas in die Ceres Karoo vrek die wild. Daar is al wild wat daar gevestig is, soos elande, gemsbokke, springbokke en volstruise. Maar die eland wat ek gekoop het, het gevrek. Vyf rooihartebeeste het ook onlangs daar gevrek. - Patrick (piwilliams250@hotmail.com)