Vergiftigings

← Terug na indeks
  • Gifblaar in hooi (2)

    Ons wildsplaas is geleë langs Entabeni, in die Sterkrivieromgewing en gifblaar kom daar verspreid oor sekere grasvlaktes voor. Ons is van voorneme om die gras te baal en in verhouding, 2 bale gras tot 1 baal lusern, te hamer vir voer. Die volgende wild kom op die plaas voor: koedoe, sebra, rooihartbees, blouwildebees, rooibok, blesbok, njala, gemsbok, kameelperd, eland, waterbok en ander klein wild. Kan u ons asseblief adviseer of vergiftiging nog steeds sal plaasvind na die verwerking van die…
    • Gifblaarvergiftiging in wild

      Gifblaar is verspreid oor my 50 hektaar plaas in die Cullinandistrik. Wat stel u voor kan ek op die veld laat wei om die gras kort te hou? Kan pluimvee ook vrek van die gifblaar as ek hul in ’n deel toe kamp? Kan ek bergbokkies, donkies en perde ook in die in die kamp laat wei? Watter wild kan ek daarop aanhou? Kan u my asb raad gee?