Slenkdalkoors

← Terug na indeks
  • Voorkoms van Slenkdalkoors

    Vanjaar was die voorkoms van Slenkdalkoors wydverspreid. Kan julle vir my ‘n aanduiding gee waar die siekte vandaan kom en waarom die siekte hierdie jaar so erg was?
    • Slenkdalkoors: besmetting van mense deur kontak met diere weefsel

      Hoe raak mense met die Slenkdalkoorsvirus besmet?Wat is die dat jagters met die Slenkdalkoors virus besmet kan raak?
      • Slenkdalkoors in wild (2)

        Ek wil graag weet of Slenkdalkoors in gewone wild soos koedoes, gemsbokke en springbokke kan voorkom ? Het iemand dit al waargeneem en bevestig ? Dankie, Andries.
        • Slenkdalkoors in wild

          Buffels is blykbaar vatbaar vir Slenkdalkoors. Watter ander wildspesies is vatbaar vir die virus en watter spesies is daarteen bestand? Is daar 'n risiko dat mens die virus kan opdoen deur wildsvleis te eet van gewilde jagspesies soos springbok, blesbok, rooihartbees, koedoe of eland? Is dit ook veilig om skaap en beesvleis in slaghuise te koop sonder om Slenkdalkoors op te doen? Word die virus vernietig as vleis gekook word?