Haarverlies

← Terug na indeks
  • Haarverlies by rooibokke

    Ek het onlangs op 'n wildsplaas rooibokke gewaar met groot kolle sonder hare op hulle lyf. Die kolle is so groot soos 'n hand en donker van kleur. Wat kan dit veroorsaak?
    • Steenbokkie verloor hare

      Ek maak ‘n steenbokrammetjie hans groot. Hy is ongeveer 12 weke oud en drink tans 3 maal per dag volroom koeimelk en vreet grassies en blare in die tuin. Dit lyk asof hy hare verloor op sy rug en lieste. Verhaar steenbokkies of is dit dalk ‘n probleem met sy dieet?