Lechwes

← Terug na indeks
  • Verlammingbosluise en wild

    Ek wil net graag uitvind watse effek het Karooverlammingsbosluie op wild ? Veral op swartwitpens , nyala , tsetsebe en lechwe. Ek hoor ook graag hoe ek dit kan behandel.
    • Lechwes in die Bosveld

      Ek wil net graag weet vir watter tipe siektes Lechwes vatbaar is. Ek wil graag van die diere in die Bosveld probeer vestig, in die Alma omgewing. Ek dink byvoorbeeld aan hartwater.