Blouwildebeeste

← Terug na indeks
  • Verspreiding van die snotsiekte virus

    Hoe ver kan die snotsiekte virus versprei?
    • Wildebees kalwers kan snotsiekte oordra

      Ek het ‘n blouwildebeesbulkalf wat seer gekry het en ‘n week oud is by ‘n wildboer gekry. Ek het die kalf deur gekry met beesmelk en ‘n tetrasiklien gespuit. Die kalf is nou 3 weke oud en baie mak. Die vraag is nou: Kan ek die blouwildebeeskalf tussen die beeskalwers sit of is my risiko te groot dat die kalf snotsiekte kan oordra? Kan ek die blouwildebeeskalf iets spuit vir voorkoming of laat toets of hy snotsiekte het of nie?…
      • Dekouderdom van blouwildebeesbulle

        Op hoeveel maande is blouwildebeesbulle vrugbaar om te kan begin dek?
        • Split goue wildebeeskalfies se agterbene sprei uit

          Ons het split goue wildebeeskalfies met agterbene wat na agter uitsprei en hulle kan nie opstaan nie. Hulle lyk op en wakker, maar lyk of die agterbene se lieste te swak is om gewig te dra en die kalf val wydsbeen op die grond. Dit geskied net na geboorte so ek twyfel of dit naelstringsiekte of so iets is. Ek wil graag weet of dit 'n voedingtekort is of is dit dalk geneties gekoppel? Dit is 3 kalfies sover en…
          • Gene se rol by split goue wildebeeste en swart rooibokke

            Hoe werk die genetika met die split gene van gouewildebeeste en swart rooibokke?
            • Snotsiekte-oordraging

              Desember is snotsiekte in my kudde gediagnoseer. Verloor 7 dragtige koeie. Ons het al 11 blouwildebeeste toe laat uitskiet. Ek wil weet hoe lank leef die virus in die veld voort en is die kanse daar dat beeste weer gaan siek word? Party bronne sê as die oorsaak, in hierdie geval die wildebeeste verwyder is, verdwyn die gevaar. Ander bronne sê dit kan nog tot 7 maande duur. Kan u asb.help? Ons is raadop en kry nie veel betroubare inligting…
              • Koningsblouwildebees

                Ek het die geleentheid om Koningswildebeeste te koop maar kan nêrens die presiese fenotipiese verskil opspoor tussen die Koningswildebees en die Gouewildebees nie. Is daar iewers waar ek meer inligting kan kry oor bogenoemde? Is die Koningswildebees erken as 'n aparte identiteit soos bevoorbeeld die swartrooibok ens? Dankie. Deon van der Merwe.
                • Wildebeesvrektes

                  Ek het n klompie blouwildebeeste en die laaste 4 maande vrek gereeld een of 2 , hulle kondisie is goed en die veld is in goeie toestand, wat kan die oorsaak wees. Groete Mynhartd Loubser 1- My plaas is in die Jansenvilledistrik teen die Paardeberg so 10km wes vanaf Darlington Dam 2- Plaasgrootte is 510 hektaar sonder enige binne heinings. 3- Ons het geen vee op die plasie nie, slegs wild!   4- Weiding bestaan uit grasvlaktes en berg met…
                  • Snotsiekte

                    'n Leser wil meer weet oor die oordrag van snotsiekte van blouwildebeeste na beeste en een van ons kundiges help.