Bestuur

← Terug na indeks
  • Aggressiwiteit in kleinwild

    Word ‘n rooibokooi meeste gedood deur ‘n rooibokram of ‘n bosbok of Njala? Ons probeer vasstel watter bokspesie ‘n bokooi gedood het. Sy is gedood deur stampe wat longbeserings veroorsaak het.
    • Wild om soetdoring en kameeldoring te beheer

      Ek boer in die Delareyville omgewing, het drie kampe op my grond (ongeveer 70 hektaar elk) wat redelik dig begroei is met soetdoring en kameeldoring boompies. Watter soort wildsbokke kan ek in hierdie kampe sit om te help met die bekamping van digte groei?
      • Veiligheid van biltong vir menslike gebruik

        • Kuddekonsultasiedienste vir beeste, kleinvee, varke en wild

          • Area benodig vir ‘n paar rooibokke

            Ek het `n naweekplot van 8,5 hektaar in Kromdraai tussen Thabazimbi en Bela-Bela. Ek het die grond gekoop vir naweek wegbreek. Graag wil ek verneem of die volgende goeie praktyk sal wees? EK is tans besig om 3 x 1000 L "guzzlers" te bou vir reënwater opvangs. Ek het ook een groot ongeveer 400 vierkante meter dam en twee kleiner sementdamme. Ek wil baie graag so 6 - 8 rooibokooie met een ram op die grond sit. Neem kennis asb.…
            • Voeding en vrylating van duikertjie

              I have a duiker about 3 months old. He drinks very well and eats wag-’n-bietjie (he loves it) and wild karee leaves, loves the wag-’n-bietjie. I started to feed him game cubes mixed with lucern, but he does not like it. At what age can I reduce the milk feed and increase the solid food and when can I let him free into the wild again.
              • Swartwitpense op een hektaar

                Wat is die minimum area (hektaar) wat nodig sal wees om 4 swartwitpense aan te hou, as jy die diere self gaan voer?