Algemeen

← Terug na indeks
  • Siektes van wild in Afrika

    Waar kan ek inligting van siektes in wild in Afrika kry?
    • Wild om soetdoring en kameeldoring te beheer

      Ek boer in die Delareyville omgewing, het drie kampe op my grond (ongeveer 70 hektaar elk) wat redelik dig begroei is met soetdoring en kameeldoring boompies. Watter soort wildsbokke kan ek in hierdie kampe sit om te help met die bekamping van digte groei?
      • Groei van horings

        Ek is al 'n paar jaar doenig met wild, is daar manniere om horing groei aan te help en te verbeter? Groete Lood
        • Inligting oor die teel van wild

          Waar kan ek meer inligting oor die teel van wild kry?
          • Likkewaan wat koei uitsuip

            Is dit waar dat ‘n likkewaan ‘n koei kan uitsuip?
            • Kuddekonsultasiedienste vir beeste, kleinvee, varke en wild

              • Dragtigheidsperiodes van soogdiere

                Ek soek inligting oor dragtigheidsperiodes van soogdiere
                • Hartwater bestande wild

                  Ek wil graag weet of daar met hartwaterbestande elande geboer word? Kan 'n mens self elande koop wat bestand is teen hartwater en met hulle boer? Is dit valse aannames om van hartwaterbestande wild te praat? En verder, kan mens net in 'n hartwatergebied diere teel wat teen die siekte bestand is of kan mens byvoorbeeld in die Kalahari met die diere teel en dan verkoop as bestand?
                  • Inligting oor wildboerdery

                    Waar kan ek meer inligting kry oor wildboerdery?
                    • Split goue wildebeeskalfies se agterbene sprei uit

                      Ons het split goue wildebeeskalfies met agterbene wat na agter uitsprei en hulle kan nie opstaan nie. Hulle lyk op en wakker, maar lyk of die agterbene se lieste te swak is om gewig te dra en die kalf val wydsbeen op die grond. Dit geskied net na geboorte so ek twyfel of dit naelstringsiekte of so iets is. Ek wil graag weet of dit 'n voedingtekort is of is dit dalk geneties gekoppel? Dit is 3 kalfies sover en…