Weiding

← Terug na indeks
  • Vervanging van oneetbare grasse

    Ek wil graag oneetbare gras in kampe van swartwitpense vervang met beter gras vir weiding. Het reeds bloubuffelgrassaad en het gedink om dit te hervestig, maar wil graag weet hoe om grond daarvoor voor te berei. Wil net gedeeltes in kamp plant, nie die hele kamp nie. Kan ek met ‘n ripper grond losmaak en dan saad in die rippervore plant met planter wat wiele het om saad vas te trap? Ek dink die planter is vir bloubuffelgras. Moet seker…
    • Drakrag van voersorghum en baster babala

      Hoe bepaal ek hoeveel beeste ek per hektaar op voersorghum of nutrifeed kan aanhou?
      • Veldverbetering deur insaai van grassaad

        My vraag handel oor veldversterking van swakkerige swaarbeweide veld. Indien weiding onttrek word, of verminder word om die veld bietjie te laat rus, hoe kan die proses van veldverbetering versnel word deur bv. smaaklike meerjarige gras in te saai. Ek het bv. probeer om smutsvinger in nat beesmis in geaffekteerde plekke te gooi, maar die resultate was baie swak. Ek verstaan smutsvinger het 'n behoorlike bedding nodig en die saad moet vasgetrap word. Was dit dalk die probleem? Moet ek…
        • Serradella – ou peulgewas, steeds staatmaker

          Ek het gehoor dat serradella goed op arm suurgrond groei. Kan julle my meer van die gewas vertel?
          • Droogtesituasie 2011

            Met die huidige droogte wat voortduur – wat staan my as veeboer te doen om voldoende kos vir die winter te hê ? Hierdie situasie geld veral vir die somerreënsaaigebiede.
            • Alternatiewe gewas vir lusernland

              Ek wil my lusern uithaal en volgende jaar weer lusern plant. Watter gewas gaan die beste wees om intussen op die lusernland te plant? Dis so 3 ha groot en ek wil die nuwe voer aanwend vir my skape. Baie dankie. Christie (leeufees@suidwes.co.za)
              • Drukbeweiding

                Is diere wat via 'n hoëdruk beweidingsplan bestuur word meer geneigd tot siektes as diere wat op 'n meer tradisionele beweidingsplan bestuur word?
                • Grassaadverskaffers in SA

                  Kan u vir my die kontakbesonderhede van grassaadverskaffers verskaf asb?
                  • Oumans-Soutbossaad

                    Ek is baie dringend op soek na Joodse Oumans-Soutbossaad. Waar kry mens dit te koop?
                    • Drukbeweiding

                      Hoe maklik is dit om drukbeweiding toe te pas?