Varke

← Terug na indeks
  • Weiding vir vrylopende varke in die Karoo

    Ek is in die Klein Karoo en wil varke aanhou op lande wat 2 maal per jaar vloedbesproei word. Watter sal die ideale gewasse wees om te plant?