Oulandsgras

← Terug na indeks
  • Stoor van Eragrostis (oulandsgras) ronde bale

    Hoe lank kan Eragrostis rondebale binne, buite onder seil en buite sonder seil op die Hoëveld gestoor word? Die reënval is ongeveer 600 mm per jaar.
    • Vestiging van gras deur lekke

      Watter grassade kan ek suksesvol in my lek meng sodat dit deur die beeste se mis geplant kan word? Ek boer in Boshof, Vrystaat.
      • Oulandsgras se drakrag

        Ek probeer ‘n aanduiding kry van hoeveel Dorpers ek per hektaar kan aanhou. Aannames wat gemaak kan word: grond en gras is optimaal bemes. Tipiese Ho?veld re?nvalseisoen (30km oos van Pretoria by Bapsfontein). Geen besproeiing. Weidingtyd: 10h00 tot 17h00. Snags voorgeskrewe byvoeding in kraal. Wat is die drakrag van oulandsgras vir skape?
        • Droogtesituasie 2011

          Met die huidige droogte wat voortduur – wat staan my as veeboer te doen om voldoende kos vir die winter te hê ? Hierdie situasie geld veral vir die somerreënsaaigebiede.
          • Oulandsgras en tef se saaidigthede

            In watter verhouding word oulandsgras- en tefsaad gemeng en hoeveel kg van die mengsel word dan gesaai ?
            • Beweiding van Rooigras, Tef en Oulandsgras

              Verkeie vrae het ingekom oor die beweiding van Tef, Oulandsgras en Rooigras. Hulle word hieronder beantwoord.
              • Luserhooi met oulandsgras vervang

                Kan ek die lusernhooi met oulandsgras vervang in die resepte of moet ek 'n aanpassing in die prote?eninhoud aanbring? Kan ek ook die SS200 vervang met Voermol se molassestroop en in watter hoeveelhede?