Lusern

← Terug na indeks
  • Beginnerboer wil lusern plant

    Ek woon in Pretoria en is vanjaar 20 jaar oud en my hart lê diep in landbou. Ek het al stadig begin om my droom na streef om eendag te boer en het tans 4 jong kallers en 5 skape (2 witkop dorpers ram en ooi en 3 Pedi lammers). Ek wil graag die jaar lusern plant op ‘n baie klein area ( 360 vierkante meter) in sandgrond. Ek het al baie gaan oplees op hulp.landbou.com se vorige antwoorde en…
    • Voeding vir skape, plus grondontleding

      Hi, ek is 'n kleinboer wat op 10 hektaar boer (Swartland-distrik, Wes-Kaap), het 'n paar boerbokke en skape wat direk op die veld loop en geen kos gevoer word nie. Ek het nou lusernsaad gekoop om te plant vir die diere, wil dit so plant dat ek self oes en wegsit vir wanneer hulle dit nodig het. Die grond is baie sanderig (soos seesand) en is nog virgin grond, was nog nooit voorheen geplant nie.Wat is my beste manier om…
      • Lusernproduksie op kleigrond

        Kan jy lusern plant in klei grond en sal dit ‘n verskil maak in jou oes?
        • Hervestiging van lusern lande

          Ek boer vir die laaste jaar in die klein Karoo. Ek wil sowat 5 hektaar ou lusern lande weer hervestig. Die bestaande lande het baie kweek, en bestaande lusern baie yl. Ek het raad gevra by die plaaslike boere, maar kry verskillende antwoorde. Is dit korrek indien ek die volgende wil doen? 1. Bestaande lande vir 24 uur te besproei en dan met Roundup te spuit. 2. Los vir 30 dae, maak nat en grop dan lande op en af…
          • Skaapboerdery op lusern

            Kan skaapboerdery suksesvol op lusern gedoen word?
            • Inligting oor skuimopblaas

              Hoe word skuimopblaas veroorsaak?
              • Aangeplante weiding vir beeste in die Langkloof

                Wat is die goedkoopste weiding wat gesaai kan word bv. hawer of lusern op lande met tonne klip in? Het besproeiing en drooglande. Lande word meestal vir beeste gebruik. Ek is in die Langkloof, Oos-Kaap
                • Muf in lusernbale

                  Ek het myself baie slim gehou en so 2 maande terug vir my lusernbale gekoop vir my wild vir die winter. Ek het die bale in ‘n toe stoor gesit en dit wil my nou voorkom dat die bale daar staan en muf het. Sal dit help om die bale in die son uit te sit vir ‘n paar dae voor ek dit voer of moet ek dit maar vernietig ?
                  • Vestiging van lusern in Bethal

                    Ek wil net weet of lusern in die Bethal-omgewing sal aard? Die grond wat ons beoog om te gebruik is redelik diep rooi sand grond. Die watertafel is redelik vlak. Sal lusern met `n hoe dormansie beter vaar in die omgewing agv die lae temperatuur gemiddelde?
                    • Probleem met lusern wat omval

                      Ek het in April 2013 lusern gevestig, en het nou al so 4 snysels afgehaal, maar van die 3de snysel af begin die lusern omval, net so hier en daar staan dit regop, amper asof die blare te swaar vir die stingel is of die stingel swak is. Die stingel knak egter nie en die punt groei weer opwaarts. Dit maak die snyproses baie moeilik. Hul begin val net voor blom, so ek kan nie rerig vroeer sny nie. Nou…