Lekke

← Terug na indeks
  • Lekblokresepte

    Ek is nuut in die skaapbedryf. 'n Medeboer het vir my die volgende resep gegee vir lekblokke. Ek boer tans ook in die Groot Karoo by Burgersdorp. Chop 70 Kg Maxiwol 50 Kg Katoenoliekoek 50 Kg Molasse meel 40 Kg Sout 100 Kg Gemaalde lusern 40 Kg Molassestroop 50 Kg Water 125 Liter Ek meng alles saam en dan trap ek hulle vas in die oorspronklike tubs. Laat vir ongeveer 5 dae staan om bietjie droër te word. Sit dan…
    • Lekinname en biobeskikbaarheid van fosfor

      Daar is onlangs op die landbouforum heelwat bespreking gevoer oor die biobeskikbaarheid van verskliiende fosfaatprodukte. ‘n Baie belangrike faktor wat nie uit die oog verloor moet word nie is die manier waarop fosfor aan diere gegee word. Ek het dr. Jasper Coetzee gevra om ons meer inligting hieroor te gee. Faffa
      • Lekaanvulling in winter en kafeteriastelsel

        Boere wat hul beeste hulle aanvullende lek wil gee sodat die kalfies beter groei en die koeie se kanse vir besetting verbeter, en iemand wat navraag doen oor die heel nuutste in lekvoorsiening, nl. die kafeteria-beginsel, kry raad van ‘n kundige.
        • Soutgebruik in byvoeding

          Wat is die opinie van die voerbedryf aangaande die gebruik van sout in byvoeding? Vermors ons nie onnodige energie om al die onnodige sout weer uit te skei in die uriene van die diere nie? By 1500 gram per dag inname van die lek wat jy voorstel, sal die soutinhoud 300gram per dag wees. Is dit nie onnodig hoog nie? Ek lees onlangs Australiaanse navorsing waar dit blyk dat ons nie eintlik nodig het om meer as 20 tot 40…
          • Groen veldweiding – watter lekke nodig is

            Veldkoeie met kalwers en jersey vervangingsverse is almal in een groep op groen veldweiding, watter byvoeding of lek is nodig?
            • Waarde van melasse in droogtetye

              Wat is die waarde van voermelasse in die droë tyd waarin ons nou is? Ek bly in die Suide van Namibië en kan melasse saam met sout vir die diere gee. Kan u vir my 'n lek of lekmengsel aanbeveel vir energie en prote?ene.
              • Winter-byvoeding vir veldbeeste

                Ek het baie geelmieliemeel/chop/straight run tot my beskikking. Voordat ek dit verkoop, wil ek dit eerder aanwend as byvoeding vir my beeste, aangesien ek die mieliemeel teen relatief goedkoop kan verskaf. Ek boer in die Noord-Oos Vrystaat (Cornelia omgewing) met Drakensberger/Bonsmara kruising beeste. Die beeste bly in die oop veld.  Ek besef dat die mielieprodukte alleenlik nie genoegsaam is as voer nie. Ek sal graag melassemeel en een of ander konsentraat daarmee wou vermeng. Die vraag is watter konsentraat sal ek kan gebruik en wattter…
                • Soutlekke en artrose

                  Heelwat vrae en besprekings in verband met soutlekke, asook die voorkoms van artrose vind plaas in die media. Ek het dr. Jasper Coetzee van Voermol Voere gevra om sy mening hieroor te gee.
                  • Lekinname bepaal kuddeprestasie

                    'n Leser vra of daar al bepal is of alle diere genoeg voedingstowwe inkry wanneer lekke uitgeplaas word en een van ons kundiges help.
                    • Winterlek vir beeste

                      Kan mens winterlek self meng met bv. ureum, p12, meel, molasse, liefde en wat ook al?