Langswenkgras

← Terug na indeks
  • Voer vir winter

    Ek boer met 60 wit dorpers op ‘n klein stukkie grond by Hertzogville. Wat kan ek op ongeveer ‘n halwe hektaar turfgrond met kalk onder plant vir voer deur die winter? Dit sal besproei word, maar ek het nie ‘n onbeperkte hoeveelheid water nie. Ek oorweeg Japanese radyse.
    • Bewerking van kleigrond en vleie

      Ons het ’n kleinhoewe van ongeveer 52 hektaar. Die grond is kleigrond en daar is baie vleie op die plek. Ek wil weet hoe kan ek die kleigrond meer vrugbaar vir groente en vrugte maak en ook of daar ’n grassoort beskikbaar is wat op vleigrond sal aard vir bees- en skaapvoer.
      • Langswenkgras

        Ek het u terugvoer van Maart aan Japie by Oranjerivier gelees. Ek sukkel egter om op te spoor hoe langswenkgras lyk. Aangeheg is ‘n bossie wat nou in die aangeplante weiding wat ons geplant het, opgekom het asof gesaai. Kan u dit moontlik eien? Is dit ‘n onkruid of ‘n tipe gras? Baie dankie, Elmarie Theron.