Kalaharibeesklou

← Terug na indeks
  • Kalaharibeesklou as veevoer

    Die Kalaharibeesklou (Bauhinia macrantha) word beskou as 'n goeie bykos vir beeste en wild. Ek sukkel egter om saad of plante in die hande te kry. Kan iemand my miskien help? Ek wil graag hoor of daar 'n boek is wat die moontlike byvoeding bespreek, met die hoeveelheid wat gebruik kan word, om beeste so gesond moontlik te hou.