Kalahari

← Terug na indeks
  • Vestiging van beter weiding in Kalahari

    Ons wil graag ons gras soorte verbeter en wil graag weet of dit moontlik is om grassade in die hande te kry wat natuurlik in die Kalahari voorkom en hoe gaan ons te werk om die grasse te saai sodat maksimum kan opkom.