DRK

← Terug na indeks
  • Lusernverbouing in die DRK Kongo

    Ek werk nou al ‘n paar jaar in die DRK Kongo, dis nou in die suide Lubumbashi. Ek het nog niemand hier gesien wat lusern plant nie. Ek glo lusern sal hier goed doen want hier is ‘n droë warm winter en ‘n baie nat somer. Die reënval is so 1 300 mm oor 6 maande. Die grond is baie vrugbaar as ek kyk hoe my groentetuin lyk en die pragtige groente van die Kongo- boere. My vraag is moet…