Bemesting

← Terug na indeks
  • Skaapmis as bemesting vir lusern

    Ek het skaapkrale wat op 'n klipbank gebou is, en ek maak een keer per maand die krale skoon wat veroorsaak dat ek nou hope skaap kraalmis het. Ek wil die mis op my lusern lande aanwend. Is dit moontlik, en indien so, hoe lank moet dit op ‘n hoop wees voordat ek dit kan gebruik? Kan ek dit net so gebruik of moet ek dit met water meng? Mis het nie nat geword, so dit is amper soos sand,…
    • Kraalmis as bogrond op weiding?

      'n Leser vra of kraalmis op weiding, wat as bogrond moet dien, die wurmbelading op die weiding sal vererger?