Superdan

← Terug na indeks
  • Superdan as hooi

    Ek wil superdan saai en dit dan afsny en baal. Hoe sal die voedingswaarde vergelyk met bv. lusern?
    • Voedingswaarde van Superdan

      Wat is die voedingswaarde van superdan? Kan dit gebruik word vir afronding van speenkallers?