Seradella

← Terug na indeks
  • Peulplante vir stikstofbinding by vrugtebome

    In "Als in een noodhulp vir grond " Landbouweekblad 18 Julie verwys na peulplante wat as biologiese bemesting tussen en onder bome en ook as weiding vir vee kan dien. Watter peulgewas kan in die Boland area tussen bome op sanderige grond vir die doel gevestig word? Die gewas sal dien as weiding vir skape gedurende die somer maande.