Russiese gras

← Terug na indeks
  • Inligting oor Russiese gras

    Ek soek meer inligting oor Russiese gras.
    • Watter middel vir onkruid in Russiese gras?

      Ek het 'n hoewe net buite Bloemfontein en het in my geploegde land Russiese gras geplant vir voer om 'n paar skape aan te hou. Ek sukkel baie met onkruid wat tussen die gras opkom. Die gras is nog nie gevestig nie en ek spandeer te veel tyd om dit skoon te maak. Is daar enigiets wat ek kan spuit om te help met die beheer van die onkruit in die veld?