Rooigras

← Terug na indeks
  • Inligting oor rooigras

    Ek wil graag weet wat die gemiddelde proteïeninhoud van rooigras is. Ek het sowat 250ha grond wat tans onbenut is en wil daarom weet of dit die moeite werd sal wees om aangeplante weiding soos bv. bloubuffel te plant vir my beeste. Sal die drakapasiteit noemenswaardig verbeter word met blou buffel en sal dit enigsins finansieel sin maak?
    • Rooigrasindringing van aangeplante weiding

      Ek neem die vrymoedigheid om u te nader na aanleiding van vrae wat u oor weiding beantwoord het in die Landbouweekblad. Ek het onlangs 'n plaas gekoop met onder andere aangeplante weidings en is van voorneme om dit volgende jaar met stikstof te bemes. Rooigras het egter ongeveer 10% van die aangeplante weiding ingeneem en nou wil ek graag weet of stikstof bemesting die rooigras sal benadeel? Maak stikstof rooigras dood of is dit bloot dat die ander weiding die…