Paspalum

← Terug na indeks
  • Souttolerante weidings

    Wat is 'n baie goeie souttolerante weiding (s) (of selfs kontantgewas) vir grond maar waar daar ook brakwater beskikbaar is as enigste besproeiing.
    • Paspalumgras as hooi

      Ons woon in Normandië KZN. Die paspalumgras staan ongeveer 1.5m hoog met baie welige ondergroei. Kan ons dit baal en bêre vir die winter?