Hawer

← Terug na indeks
  • Aanplant van weiding op die Hoëveld

    Wat se weiding kan nou nog op die Hoëveld geplant word?
    • Grasaanplanting in sanderige grond in die winter-reënvalgebied

      • Voedingswaarde van hawer

        Wat is die voedingswaarde van hawer? Kan ek lusern vervang met hawer?
        • Weiding vir skape op die Hoëveld

          Ons het 70 hektaar grond naby, Mpumalanga. Ons kry so ±700mm reën per jaar en ons wintermaande is maar koud (-8 en kouer met tye). Ons boer met so ‘n klompie skape en wil graag die plaas optimaal benut o.a. met natuurlike weiding. Ons het 2 hektaar lusern dormansie 11 onder besproeiing wat ongeveer 9-10 maande baie goed groei. Die res van die plaas is tans onder 12ha oulandgras en die ander dele is mengsels van gewone rooigras/dekgras ens. Wat…
          • Lusern geplant tussen hawer

            Ek het ‘n land wat gerus het vir 7 jaar en het grondontledings laat doen. My vraag is: ek het hawer geplant op ’n gedeelte van die land onder besproeiing. Wat ek wil doen is om lusern tussen die hawer te plant in September. Die hawer is eers geplant om die land te laat herstel deur die winter. Is dit wenslik om lusern tussen die hawer in te plant? Ek wil dit doen om lusern genoeg tyd te gee voor…
            • Koring, hawer en stoelrog as weiding

              Ek boer in Leeudoringstad. Ek wil graag hoor of ‘n mens nou koring kan aanplant en dit as weiding kan gebruik. Ek weet daar is boere wat dit so gebruik, maar wat is die proteїne van koring in vergelyking met ander wintergewasse?
              • Inplant van eenjarige gewasse in gevestigde lusern

                Ek wil graag weet of dit goeie praktyd is om hawer/gars tydens laat herfs in lusern met behulp van n "no till " planter in te plant en sodoende die wintergewas gedurende die lente te sny en baal. Die lusern word besproei mbv spilpunte en word hoofsaaklik gesny en gebaal vir eie gebruik en sommige word verkoop. Die rede vir my vraag is die volgende; 1.ons het gewoonlik n tekort aan goeie ru-voer in Sept/Okt en die winterweidings kan die…
                • Gewasse wat sal groei met brakwater

                  Ons boer in die omgewing van Mariëntal, in die Suide van Namibië. Die boorgatwater in die omgewing is baie brak en bevat baie nitrate, sowel as ander elemente soos natrium en chloried. Is daar enige gewasse wat ons moontlik kan aanplant wat op hierdie tipe brakwater sal oorleef en veilig sal wees om vir vee as voer te gee?
                  • Aanplant van hawer

                    Hoeveel hawersaad gaan ek nodig hê om 10ha te plant?
                    • Peulplante vir stikstofbinding by vrugtebome

                      In "Als in een noodhulp vir grond " Landbouweekblad 18 Julie verwys na peulplante wat as biologiese bemesting tussen en onder bome en ook as weiding vir vee kan dien. Watter peulgewas kan in die Boland area tussen bome op sanderige grond vir die doel gevestig word? Die gewas sal dien as weiding vir skape gedurende die somer maande.