Fluitjiesriet

← Terug na indeks
  • Kweek en Fluitjiesriet as dierevoeding

    1. Ek het baie kweek op my plot langs die Oranjerivier. Is kweek 'n goeie bron van voer? Wat is die voedingsinhoud van kweek ? Ek sien my bokke en skape wei daarop, maar net vir kort tye. 2. Fluitjiesriet: Wat is die voedinginhoud van fluitjiesriet? Is daar baie vesel in die riet?. Groete Japie