Eenjarige gewasse

← Terug na indeks
  • Aangeplante weiding in die Weskus

    Watter gras sou jy aanbeveel moet aangeplant word in sanderige grond aan die Weskus?
    • Skaapboerdery in die Duineveld

      Ek stel belang om ‘n plaas te koop in die Blombosomgewing naby Stilbaai. Die omgewing is met natuurlike fynbos begroei en is natuurlik sand/duineveld waarop baie dekriet groei. Ek wil graag skaap aanhou en op die oomblik is daar 100 skaap (wat byvoeding van mielies en sjokolade kry) op die plaas, maar nie genoeg om dit lewensvatbaar te maak nie. Daar is ongeveer 360 hektaar wat bewei kan word en daar is gras tussen die riet en fynbos wat die…
      • Eenjarige aangeplante somerweiding in Polokwane

        Ek woon net buite Polokwane op ‘n plaas. Ek het ongeveer 200 skape (ooie met lammers). Ek het Russiese gras geplant op 1ha en op die ander 0,8 ha het ek Brazseed geplant. Die Russiese gras is winter en somer groen, maar Brazseed slegs in die somer. Ek het nog 1ha wat ek kan plant . Ek wil vir die winter eenjarige gewas en hawer plant op die 1 ha. Wat kan ek in somermaande daarop plant? Die skape kry…
        • Alternatiewe gewas vir lusernland

          Ek wil my lusern uithaal en volgende jaar weer lusern plant. Watter gewas gaan die beste wees om intussen op die lusernland te plant? Dis so 3 ha groot en ek wil die nuwe voer aanwend vir my skape. Baie dankie. Christie (leeufees@suidwes.co.za)
          • Oorsaai van kikoejoeweiding met eenjarige raaigras

            Wat kan ek doen om my kikoejoeweiding in die winter en vroe? lente te benut?
            • Eenjarige weiding vir beeste op suikergronde

              Ek is ‘n suikerrietboer in Mkuze, Noord-Natal. Ek wil graag wisselbou op my suikergronde toepas, maar terselfdertyd wil ek iets plant vir my beeste vir voer in die winter. Ons kry geen ryp nie. Ek wil nie ’n meerjarige grassoort plant nie omdat ek weer na die winter suikerriet moet plant op daardie lande. Ek het gedink om iets soos hawer te plant en dit te baal en vir die beeste te gee. Onlangs het iemand vir my gesê dat…
              • Eenjarige gewasse vir aangeplante weiding onder besproeiing

                Dankie vir u antwoord op die net. Ek het ‘n vraag gevra oor aangeplante weiding vir bokke in Noordoewer. Ek het op ‘n ander plek ook gelees van Baster babala nutrifeed , voersorghum pac 8288 vir die somermaande en primora raaigras saam met die lang swenk vir die wintermaande. Wat is u mening, veral oor die somermaande ? Japie Mare