Columbusgras

← Terug na indeks
  • Aangeplante weiding in Noord-Kaap

    Ek het ‘n plaas in die Noord-Kaap so 30 km van Olifantshoek af. Ek wil weiding aanplant vir my boerbokke en Dorperskape. Is silk sorghum ’n goeie idee of stel u iets anders voor. Ek wil so 5 ha aanplant en kan besproei as dit moet.