Boomlusern

← Terug na indeks
  • Voedingswaarde van boomlusern teenoor lusern

    Ek wil graag weet wat is die verskil tussen boomlusern en gewone lusern as dierevoeding?
    • Boomlusern as voer

      Ek het gister ‘n advertensie gesien van ‘n maatskapy wat boomlusern bemark.Dit lyk na ‘n wonderlike produk alhoewel baie duur so ongeveer R6000/ha. Kan iemand asb. meer inligting verskaf oor boomlusern?