Akkerbone

← Terug na indeks
  • Bewei van akkerbone

    Goeie Morê, graag wil ek die volgende vraag vra: Wanneer is die mees geleëtyd om akkerbone te bewei, die akkerbone is middel desember 2013 geplant, en wat se byvoeding - lekke moet saam met dit gegee word. Ek wil skape daarop sit, die ooie gaan vanaf Mei maand begin lam. Baie Dankie Carter