Kruipvoeding

← Terug na indeks
  • Varkies word lam in die agterlyf

    Ek het agtergekom dat twee van my twee weke varkies lyk of hulle so ‘n lamheid kry as hulle staan en vreet. Dit lyk egter of hulle ruggies net meegee. Hulle loop rond en speel. Dis nie dat hulle op een plek bly lê nie. Is daar iets wat ek kan doen?