Akkers

← Terug na indeks
  • Akkers as varkvoer?

    Ek is opkomende boer gevestig in Namakwaland. Ek't onlangs twee soe aangeskaf. Voeding is baie duur en maak uit 70% uit van my bedryfkostes. Om my rand te rek wil ek graag akkers en Johannes broodboom peule toedien. My vraag is hoe geskik is akkers. Die broodboom-peule werk baie goed en kan soveel toedien soos ek goed dink. Ek het nog geen probleme met dit gehad nie, maar ek is bietjie versitig vir akkers. Ek't probeer naslaan rondom akkers en…