Voeding

← Terug na indeks
  • Selfmeng van varkvoer

    Ons het met varke begin boer. Ons voeding bestaan uit gemaalde lusern, gemaalde mielies en rosyntjiereste. Wat moet ons nog by die voeding voeg vir die speenvarkies en ook die sôe wat nou kleintjies het?
    • Beenmeel in rantsoene vir diere

      Kan ek beenmeel in varkransoene gebruik?
      • Varkies word lam in die agterlyf

        Ek het agtergekom dat twee van my twee weke varkies lyk of hulle so ‘n lamheid kry as hulle staan en vreet. Dit lyk egter of hulle ruggies net meegee. Hulle loop rond en speel. Dis nie dat hulle op een plek bly lê nie. Is daar iets wat ek kan doen?
        • Voeding van pasgebore varkies

          Hoeveel melk byvoeding kan gegee word vir klein varkies van drie dae outd . Ek dink die sog gee nie genoeg melk aan die 12 kleintjies nie.
          • Ysterinspuiting vir varkies

            Maak dit enige verskil as die ysterinspuiting vir klein varkies op dag vier gegee word en nie op dag drie soos aanbeveel word nie?
            • Hoendermis as voer vir varke

              Kan hoendermis vir varke, in ‘n voermengsel soos vir herkouers, gevoer word? Indien wel, hoe word dit in ‘n voermengsel ingemeng. Weens die ekonomiese krisis probeer ek enigeiets om te spaar.
              • Suikerbone as voer vir skape en varke

                Kan varke skoon suikerbone vreet as voer? As dit nie vir varke gegee kan word nie, kan ek die suikerbone dalk vir lammers of ou maer ooie gee? Ek het sowat 3 ton ou suikerbone wat nie reg is vir die mark nie.
                • Paar varke bly maer in voerkraal

                  Ek voer varke (Landras x Groot Wit) vir slagdoeleindes en het nou al meer as eenkeer die volgende onderneem. Ek gebruik Zeramec (ivermektien plus seranol) wat vir beeste geregistreer is, vir ontwurming. Ek het 5 varke hier wat al 2 maande in die voerkraal staan, hulle eet dieselfde as die ander maar bly brand maer. Wat kan dalk die rede wees?
                  • Rou sojabone as varkvoer

                    Kan ek rou sojabone as varkvoer gebruik? Indien nie, wat is ‘n ekonomiese en maklike manier om die bone te verwerk as ek slegs ‘n paar varke op ’n kleinhoewe het en die sojabone wil benut ?
                    • Rou sojabone as varkvoer

                      Kan ek rou sojabone as varkvoer gebruik? Indien nie, wat is ‘n ekonomiese en maklike manier om die bone te prosesseer as ek slegs ‘n paar varke op ‘n kleinhoewe het en die sojabone wil benut?