Vergiftiging

← Terug na indeks
  • Katoenreste vir varke

    Mag ek vir my varke katoenreste voer?
    • Gossipolvergiftiging

      Ek voer vir my speenkalwers 500g katoen oliekoekmeel per dag. As jy gossipol Google, lyk dit vir my of daar ‘n probleem mag ontstaan. Ek glo dat katoenoliekoekmeel verkry word van katoen wat in Suid-Afrika verbou word en waar nie van die mees moderne saad gebruik word nie. Mag dit tot probleme lei?