Varkboerdery

← Terug na indeks
  • Inligting oor behuising vir varke

    Ek wil met varke begin boer. Hoe moet my kraamhokke uitsien sodat die sog nie die kleintjies doodlê nie?
    • Groephuisstelsel vir varkboerdery

      Is daar ‘n manier om met varke te boer waar die insetkostes vir strukture verminder kan word?
      • Gasturbine wek groen elektrisiteit op

        Dra julle kennis van elektrisiteit wat deur metaangas opgewek word?
        • Ek wil met varke begin boer

          Ek wil reg begin en weet of dit ‘n groot sukses sal wees. Hoe en waar sal ek begin om die boerdery ‘n sukses te maak? Dit is vir my baie belangrik.
          • Om te begin boer

            Ek het `n plot in Christiana van so 23.5 hektaar. Ek het nog niks gedoen op die grond nie. Ek sit met R120 000 rand. Wat is die beste om mee te begin boer in my geval? Ek wil nie ryk word nie, net 'n lewe maak uit die land uit. Ek is tans in Iraq en wil Mei begin boer. Daar is nog geen hokke of iets. Meeste sê begin ploeg en kry lammers. Daar is ook stories dat…
            • Varkboerdery

              Ek boer die afgelope 3 jaar met varke en het `n paar vrae: 1. Watter spuitstof kan ek gebruik om skurfmyte te beheer? 2. watter spuitstof moet ek gebruik by Jong, Dragtige en Lakterende sôe? 3. Watter spuitstof kan ek gebruik vir jong varkies van ongeveer 2 maande, wat sal help met Parrasiete, en watter groeistimulante is daar op die mark vir hulle? 4. Waar kan ek `n standaard inentingsprogram of `n voorbeeld daarvan kry? Dankie Christie
              • Vleissnitte van varkvleis

                Ek is op soek na inligting oor varkvleissnitte.
                • Varkboerdery- getalle

                  Ons boer tans met mielies, sojabone en lêhenne op grond tussen Delmas en Bapsfontein. Met die wat pryse vir die gesaaidegewasse so sleg is, wil ons nog 'n aspek in die gemengde boerdery inbring. Ons oorweeg om met varke te begin. Kan jy ons dalk ons help met die nodige inligting. Francois van Wyk.
                  • Varkboerdery in kampstelsel

                    Goeie dag Graag wens ek te verneem of 'n suksesvolle kommersiele boerdery met 'n kampstelsel van tot so 40 soee in Gauteng bedryf sal kan word. Ek weet meeste boere sal 'n hokstelsel aanbeveel, maar dit blyk dat 'n kampstelsel goedkoper en makliker afgeskop kan word as 'n hokstelsel as gekyk word na finansies, bestuur en arbeid benodig. Uitbreiding sal wel ontaard in hokstelsel maar kan 'n kamp stelsel 'n opkomende boer die geleentheid bied om makliker toetrede tot kommersiele…