Teling

← Terug na indeks
  • Varkbeer wat gekastreer is – Burg

    Wat word n varkbeer genoem as hy reggemaak word
    • Varkies word doodgebore

      Waarom sal daar gereeld ‘n varkie dood gebore word met die jongproses ? Is dit iets wat ek verkeerd doen of skort daar iets by die sog?
      • Gedeelde geboorte van soggies

        Daar het hierdie week iets snaaks gebeur wat ek nie kan glo of verduidelik nie. Vyf van my kolbroeksoggies het ‘n rukkie terug toe hulle so 3 maande oud was uitgebreek na die jong beertjies. Ek het aanvanklik nie gedink hulle is gedek nie, maar soos die tyd aangestap het, het ek gesien 3 toon wel tekens van dragtigheid. Saterdag het my dogter my gebel met die nuus een van die soggies het gejong en daar is 4 kleintjies, wat…