Velprobleme

← Terug na indeks
  • Varkies met rooi uitslag op pensies

    Ons het tans 3 sôe met kleintjies. Almal in aparte kraamhokke, wat skoon gewas en uitgekalk word, tussen varke. Varke kry almal elke dag skoon saagsels nadat hokke skoon gemaak word. Dit is nou die 2de voorval waar 2-3 van die varkies 'n rooi uitslag op hul magies ontwikkel. Die varkies is in dieselfde kraamhok. Die uitslag lyk soos bytmerke wat dan versprei na die hele onderkant van die pens. Hulle verloor nie kondisie nie. Enige idee wat dit kan…