Respiratoriese siektes

← Terug na indeks
  • Longontsteking by jong varkies

    Ek het ‘n probleem met my speenvarkies. Ons koop hulle aan op 4 weke en gaan dit goed met hulle tot ongeveer 6 weke. Hulle slaap op fynerige saagsels. Hokke word elke dag gewas vir kieme. Hokke is warm en het rooi ligte. Hulle is pragtig vet en groei baie mooi maar vrek dan skielik. Sommer so een elke dag. Simptome: oë bietjie dik, snot neusies en borsies raas, soos met ‘n verkoue. Is daar iets wat ons hulle dalk…
    • Paar varke bly maer in voerkraal

      Ek voer varke (Landras x Groot Wit) vir slagdoeleindes en het nou al meer as eenkeer die volgende onderneem. Ek gebruik Zeramec (ivermektien plus seranol) wat vir beeste geregistreer is, vir ontwurming. Ek het 5 varke hier wat al 2 maande in die voerkraal staan, hulle eet dieselfde as die ander maar bly brand maer. Wat kan dalk die rede wees?