Enteriese siektes

← Terug na indeks
  • Paar varke bly maer in voerkraal

    Ek voer varke (Landras x Groot Wit) vir slagdoeleindes en het nou al meer as eenkeer die volgende onderneem. Ek gebruik Zeramec (ivermektien plus seranol) wat vir beeste geregistreer is, vir ontwurming. Ek het 5 varke hier wat al 2 maande in die voerkraal staan, hulle eet dieselfde as die ander maar bly brand maer. Wat kan dalk die rede wees?