Groeibevorderaars

← Terug na indeks
  • Groeibevorderaars vir varke

    Ek boer die afgelope drie jaar met varke en wil die volgende weet asb. Is daar `n groeistimulant wat ek vir groeiende varke kan inspuit? Baie dankie.