Vrylopend

← Terug na indeks
  • Varke in hokke asook vrylewend

    Ek gaan so vyf F1 sôe en een beer (volwasse uitgegroeide) varke by iemand oorneem. Die varke staan op hok, maar ek oorweeg dit om om hul hokke ‘n kamp te span waar hul vrylopend kan wees en steeds toegang soos hul wil tot die bestaande hokke kan hê. Nou my vraag is, kan dit werk, kan varke wat al lank op hok staan, oorgesit word op vrylopend? Dis Landrasvarke.