Bestuur

← Terug na indeks
  • Voorkoming van Afrika-varkpes

    Watter biosekuriteitsmaatreëls moet ek op my plaas toepas om Afrika-varkpes en ander siektes te voorkom?
    • Varke in hokke asook vrylewend

      Ek gaan so vyf F1 sôe en een beer (volwasse uitgegroeide) varke by iemand oorneem. Die varke staan op hok, maar ek oorweeg dit om om hul hokke ‘n kamp te span waar hul vrylopend kan wees en steeds toegang soos hul wil tot die bestaande hokke kan hê. Nou my vraag is, kan dit werk, kan varke wat al lank op hok staan, oorgesit word op vrylopend? Dis Landrasvarke.
      • Beersmaak van varkvleis

        Kan mens ʼn beervark slag sonder dat hy gekastreer is? Mense sê dat die beer geslag word en terselfdertyd ook sy testes uitsny dan sal die vleis nie na beer smaak nie. Is dit waar?
        • Kuddekonsultasiedienste vir beeste, kleinvee, varke en wild

          • Beskerming van varke teen die son

            Ek wil met landrasvarke begin boer in Boons, Noord-Wes en wil net weet watter soort van beskerming varke teen die son moet hê en of dit enigsins nodig is vir 'n spesifieke beskerming teen die son.
            • Inligting oor behuising vir varke

              Ek wil met varke begin boer. Hoe moet my kraamhokke uitsien sodat die sog nie die kleintjies doodlê nie?
              • Finansiele hulp vir jong varkboere

                Goeie dag, Ek en my broer het sowat twee jaar gelede met 'n klein varkboerdery begin, ek wil graag weet of daar enige instansies is wat jong wit boere sal help met finansiering, ons het 'n baie groot mark maar kan nie genoeg produseer nie, so wil nog hokke opsit en ons faciliteite opgradeer, oral waar ons gaan word ons afgeskiet omrede ons vel kleur, ons boer op 'n trust plaas waarvan ons nie die trustees is nie ons huur…