Bemarking

← Terug na indeks
  • Bemarking van vrylopende varke

    Ek is ’n “free range” varkboer hier van die Vryheid Natal omgewing en sukkel geweldig om ‘n mark te kry vir my vrylopende varke. Die varke is 50% Duroc met 25% Wit en 25% Landras "PC". Kan jy, of iemand my asb. inligting gee waar ek ‘n slagplaas of slaghuise of bestellings vir my varke kan kry? Ek was nogal verbaas dat toe ons Piet Retief slagplaas bel hul sommer dadelik sê dat hul nie belangstel in vrylopende varke nie.