Behuising

← Terug na indeks
  • Inligting oor behuising vir varke

    Ek het op hierdie webtuiste van julle afgekom in my soeke na inligting oor behuising vir varke. My kliënt beplan ‘n 50 sogeenheid en ek moet hom help met die beplanning en planne. Kan julle dalk inligting deel.
    • Beskerming van varke teen die son

      Ek wil met landrasvarke begin boer in Boons, Noord-Wes en wil net weet watter soort van beskerming varke teen die son moet hê en of dit enigsins nodig is vir 'n spesifieke beskerming teen die son.
      • Inligting oor behuising vir varke

        Ek wil met varke begin boer. Hoe moet my kraamhokke uitsien sodat die sog nie die kleintjies doodlê nie?
        • Varkhokke

          Ek wil graag met varke begin boer, maar my kennis daarvan is maar yl. Ek het al redelik kennis ingewin, maar ek sukkel met een ding: Wat is die ideaal vir varkhokke? Moet dit geboude steenmure en sinkdakke wees, of sal 'n "kraal"-opset ook werk? Waar kan ek planne of tekeninge hiervoor in die hande kry?